Laerskool Rooihuiskraal bied 7’s rugby toernooi aan
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal bied 7’s rugby toernooi aan. Die afgelope naweek het ons o.11 7’s rugby span puik presteer! Met 12 skole wat deelgeneem het, het hierdie span al hul wedstryde gewen om tot in die finaal deel te neem en met ‘n tweede plek geëindig! Ons is trots op hierdie Rooimiere en hul afrigters!
![]()










