Hugenote Laerskool se leerders opgeneem in Bolandspan vir SA Tweekamp
ADVERTISEMENT
Hugenote Laerskool is baie trots om aan te kondig dat die volgende leerders in die Bolandspan, wat aan die Suid Afrikaanse Tweekampkampioenskappe in Oudtshoorn gaan deelneem, opgeneem is:
![]()
- Pieter-Hendrik Jacobs
- Jean Scriven
- AJ Burger
- Mikyle Joubert
- Reynhardt Grobler
- Lian Jonker










