Laerskool George-Suid tweekampatlete hou die skool se naam hoog by die SA’s
ADVERTISEMENT
Laerskool George-Suid het die trofee vir die beste laerskool gewen by die SA Tweekampkampioenskappe wat Saterdag in Oudtshoorn plaasgevind het! Baie geluk aan al ons leerders en afrigters – ons is ongelooflik trots op julle prestasie!
















