Laerskool Courtrai Swem en tweekamp prestasie
ADVERTISEMENT
Dieter Naude (graad 7) is opgeneem in die Boland Tweekampspan wat aan die SA Kampioenskappe gaan deelneem. Hy gaan ook deelneem aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Junior Swemkampioenskappe. Beide vind in Gqeberha plaas.
![]()










