Laer Volkskool Tweekampuitslae
ADVERTISEMENT
7 Atlete van Laer Volkskool het die naweek van 3 Februarie 2024 aan ‘n interprovinsiale tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn deelgeneem. Die uitslae was as volg:
- o.9 dogters Hanné Alberts (14de)
- o.11 dogters Elmaré Naudé (5de), Beulah Nel (31ste)
- o.11 seuns: JJ van Schalkwyk (8ste),Luhan Alberts (44ste)
- o.13 seuns Naudé van der Merwe (37ste)
- o.15 seuns Christo Nel (34ste)
Baie geluk aan al hierdie atlete. Dit was ‘n groot byeenkoms in baie warm omstandighede.

Agter: Luhan Alberts, Naude van der Merwe, Christo Nel Voor: Hanne Alberts, Beulah Nel, Elmare Naude









