Hoërskool Kalahari Hokkie nuus
ADVERTISEMENT
Bienn La Grange, ’n trotse leerder van Hoërskool Kalahari, is gekies as doelwagter om die Noord-Kaap O.14A Dogtershokkiespan te verteenwoordig by vanjaar se Nasionale Interprovinsiale Toernooi! Ons is ongelooflik trots op haar prestasie en sien uit om haar in aksie op die veld te sien. Baie geluk, Bienn!










