Tweekamp uitslae vir Hoërskool Framesby
ADVERTISEMENT
Sestien Hoërskool Framesby-atlete het aan die eerste tweekampliga van 2025 deelgeneem. As gevolg van die interhuis wat Maandag plaasvind, het baie atlete besluit om eerder te rus en nie deel te neem nie. Ons het twee eerste plekke, twee tweede plekke en vier derde plekke verower. Baie geluk aan die atlete wat die seisoen op ‘n hoë noot begin het.
Individuele plekke is as volg:
Eerste Plekke:
- Minette van Zyl (do.17)
- Zané Jubber (Junior Dames)
Tweede Plekke
- Jaco Strydom ( so.19)
- Charl Geissler (so.15)
Derde Plekke:
- Hanré Vermaak (so.15)
- Christian Theron (so.17)
- Kylie Klaasen (do.19)
- Elmé Vermaak (do.17)
Vierde Plek:
- Mari Geissler (do.19)
Sesde Plekke:
- Logan Jubber (so.15)
- Jemima Oostuizen (do.17)
Sewende Plekke:
- Luhann Sprong (so.19)
- Carel Fourie (so.17)
- Connor Bird (so.15)
Agste Plek:
- Janco Faber (so.19)
Neënde Plek:
- Kyle Barker (so.19)










