Bethlehem Voortrekker Hoërskool spog met 4 seuns in die Griffons 7’s spanne
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker Hoërskool spog met 4 seuns in die Griffons 7’s rugbyspanne. Baie geluk aan die volgende seuns:
A Span:
- Kelvin Chaka
- Dawie Fourie
- Kamohelo Moses
B Span
- Kaneng Komane
Links na regs Kelvin Chaka,Dawie Fourie, Kamohelo Moses
Kaneng Komane










