Pietersburg Laerskool Eerstespanne van 2022
ADVERTISEMENT
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag ons eerstespanne met trots.
1ste Span Hokkie seuns:
Agter links na regs: Werner Smit, Llewellyn Barwise, Lujandre Koegelenberg, Mnr. Marten Gobey, AJ Kruger, Rico Mostert, Hendry Bosch.
Voor van links na regs: Dotan Weterman, Damian Prinsloo, Rolando Caroto, De Wet Wilken, Tommie Horn, Llewellen Briel, John Hertz.
1ste Span Hokkie dogters:
Agter van links na regs: Janine Jacobs, Clarise Coulson, Clarne de Lange, Chani Brittion, Clarize Berry.
Middel van links na regs: Leo-Lee Steenkamp, Nicky Small, Lee-Ann Visser, Kristen le Grance.
Voor van links na regs: Vanessa Cronje, Elmari Oggioni, Hailey Jansen van Vuuren, Cari-Lee, Jansen van Vuuren.
1ste Span Krieket seuns:
Agter van links na regs: Mnr P. de Kock, Hanno Kotze, Tommie Horn, Mnr. M Gobey, AJ van Dyk, Mnr. M Kroh.
Middel van links na regs: Aiden van Dyk, Henco Prinsloo, Llewellyn Briel, Milan Erasmus, Ruan Gouws.
Voor van links na regs: Christiaan van Tonder, Rolando Caroto, Ruan Prinsloo.
1ste Span Netbal dogters: Fast 5 Limpopo wenners.
Agter van links na regs: Hailey Jansen van Vuuren, Clarize Berry, Juf. J Geldenhuys, Clarne de Lange, Chanel de Beer, Clarise Coulson.
Voor van links na regs: Sherize Limbacht, Chani Brittion, Jamie-Lynn Kelly.
Jukskei: o.13A Dogters: Liga 2de plek.
Van link na regs: Jolandie de Necker, Xanthe Botha, Juf. A Marais, Deolize Jardim, Anel Esterhuizen.
Jukskei: o.13A Seuns: Liga 3de plek.
Agter van links na regs: Xander Scott, Duan Redelinghuys, Damian Craukamp.
Voor van links na regs: Brandon Bezuidenhout, Juf. A Marais.










