Pietersburg Laerskool presteer in jukskei
ADVERTISEMENT
Die leerders het die dag se Liga terdeë geniet. Met selfdissipline, hardwerkendheid en deursettingsvermoë het hulle goed gevaar.
“Jukskei is waar presisie, tradisie ontmoet en elke skei n storie vertel”. Uitslae:
Seuns
- o.13A verwerf Brons
- o.13B verwerf Brons
Gemengde spanne
- o.13 Gemeng 1 Goud
- o.13 Gemeng 2 Brons
Volgende kinders is gekies as uitblinkers:
- Jo-Lani Kuhn,
- Anzia Schaafsma
- Xander Swanepoel
Baie geluk julle.














