Laerskool Louis Leipoldt sagtebaldogters ontvang Twane Kleure
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die drie sagtebaldogters van Laerskool Louis Leipoldt wat Twane Kleure gekry het. Baie geluk ,voorwaar ‘n puik prestasie.
- Tyler Van Rooyen Blue Sox
- Kara Holtzhausen Red Sox
- Gemah Conradie Red Sox












