Bethlehem Voortrekker Derby 2022 speler van die wedstryd
ADVERTISEMENT
Derby 2022: Alle spelers van die wedstryd ontvang pryse geborg deur Discovery, MTN en Reinecke de Jager Optometriste. Baie dankie vir julle ondersteuning.
- 1ste rugbyspan: Jake Landman
- 1ste hokkiespan (dogters): Ntsopa Mokoena
- 1ste hokkiespan (seuns): Dudu Miya
- 1ste netbal: Anke Heyns
Trekkertrots!
Rugby:

Name vlnr: Dirk van Rensburg (MTN), Ters Pretorius (Telwiedre Voere), Natasha Bester (FNB), Maryké de Jager (Reinecke de Jager Optometriste), Jake Landman (speler van die wedstryd – 1ste rugbyspan), Dieter Reinecke (Reinecke De Jager Optometriste), Busi Ncapai (FNB), Rudi Nel (Discovery), Andi Wolmarans (Hoof van Sport)
Hokkie dogter:

Name vlnr: Dirk van Rensburg (MTN), Maryké de Jager (Reinecke de Jager Optometriste), Natasha Bester (FNB), Ntsopa Mokoena (speler van die wedstryd – 1ste hokkiespan), Dieter Reinecke (Reinecke de Jager Optometriste), Rudi Nel (Discovery)
Hokkie seun:

Name vlnr: Dirk van Rensburg (MTN), Maryké de Jager (Reinecke de Jager Optometriste), Natasha Bester (FNB), Dudu Miya (speler van die wedstryd – 1ste hokkiespan), Dieter Reinecke (Reinecke de Jager Optometriste), Rudi Nel (Discovery)
Netbal:

Name vlnr: Dirk van Rensburg (MTN), Maryké de Jager (Reinecke de Jager Optometriste), Natasha Bester (FNB), Anke Heyns (speler van die wedstryd – 1ste netbalspan), Dieter Reinecke (Reinecke de Jager Optometriste), Rudi Nel (Discovery)









