Hoërskool Zwartkop is deur na die Nasionale finaal van Oppie Tong Af Redenaars
ADVERTISEMENT
Twee Hoërskool Zwartkop leerders is deur na die Nasionale finaal van Oppie Tong Af Redenaarskompetisie wat op 16 Oktober by Laerskool Rooihuiskraal plaasvind. Hierdie leerders is:
Diané Rheeders (gr. 8 met haar voorbereide oorredende toespraak en Layla Botha (gr. 8 met ‘n onvoorbereide oorredende toespraak. Die volgende leerders het aan die Nasionale Finaal Artistatue redenaarskompetisie deelgeneem:

Graad 8
Voorbereid:
Genna Claassen (3de plek)
Liam Havenga (6de plek)
Engels Addisionele Taal – voorbereid:
Karla Joubert (6de plek)
Tweetalig voorbereid:
Karla Joubert (1ste plek)
Graad 9
Voorbereid:
Haley Wepener (1ste plek)
Natasha van Zyl (5de plek)
Engels Addisionele Taal:
Danika van Niekerk (1ste plek)
Spanredenaars:
Amadia White, Haley Wepener, Karli Roos en Kaylin de Villiers (4de plek)
Graad 10
Spanredenaars:
Adalyn Watkins, Amoné Roux, Elané Botha en Mkailynn Brits (3de plek)
Graad 11
Voorbereid:
Zelmé Clayton (6de plek)
Onvoorbereid:
Ilze van der Westhuizen (2de plek)
Graad 12
Voorbereid:
Jonathan de Klerk (1ste plek)
Alishia Middelton (3de plek)
Inge Boikanyo (6de plek)
Die leerder het uitstekend presteer en ons is baie trots op elkeen van hulle.












