Hoërskool Ermelo ruiter presteer by Nasionale Boerperd-skou
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ermelo ruiter presteer by Nasionale Boerperd-skou. Mandi van der Wath het deelgeneem aan die Nasionale kampioenskap van die Boerperd-skou en het uitstekend presteer. Sy behaal twee tweede plekke: onderskeidelik as o.15-ruiter en o.15-ryperd. Sy word ook aangewys as die reserwe kampioen vir “Kampioen van kampioene”. Baie geluk met die mooi prestasie, Mandi. EHS is trots op jou!
Mandi van der Wath in aksie
Mandi van der Wath in aksie










