Laerskool Klipfontein ruiter presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Dalton Crous van Laerskool Klipfontein wat uitstekend presteer het tydens die SANESA Qualifier 2 wat by Badplaas plaasgevind het.
Hier volg die uitslae: Dalton met Scribbles
- Showing working riding level 1 – 4th
- Accumulator with joker 60cm – 1st
- Competition 60cm – 1st
- Equitation 60cm – 3rd












