Laerskool Nylstroom het aan die Artistatue Kultuurfees deelgeneem
ADVERTISEMENT
Laerskool Nylstroom Juniorkoor en Seniorkoor het Dinsdag,13 Mei 2025, deelgeneem aan die Artistatue Kultuurfees te Laerskool Nylstroom.
Albei kore het pragtig gesing en die A++ uitslag is bewys daarvan! Julle het ons Nylie harte warm laat klop! Dankie aan Juf. Elanie en Juf. Corlie vir hulle harde werk en insette, asook ons bekwame begeleier Hannelie Kruger.










