Leerders van Laerskool Courtrai is opgeneem in die Wynlandspan
ADVERTISEMENT
Sophia Hagen en Madison Lambrechts leerders van Laerskool Courtrai is opgeneem in die Wynlandspan wat aan die Cape Rural week in George gaan deelneem. Madison neem in die o.12 ouderdomsgroep deel, en Sophia in die o.14 ouderdomsgroep.










