Laerskool Tygerpoort tennispeler neem deel aan die Inter-provinsiale tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Nina Jansen van Vuuren leerder van Laerskool Tygerpoort het vir Gauteng Noord verteenwoordig in die TSA Primary Scholts se Inter-provinsiale tennistoernooi. Die Gauteng Noord span het algeheel 2de geëindig vanuit 16 spanne regoor Suid-Afrika.










