Laerskool Hennospark se Juniorkoor het aan die Monumentale koorfees deelgeneem
ADVERTISEMENT
Laerskool Hennospark se Juniorkoor het op,3 Augustus deelgeneem aan die Monumentale koorfees in die Voortrekkermonument se Heldesaal. Hierdie was ‘n pragtige geleentheid in samewerking met die FAK. Die massakoor onder leiding van, Jaco van Staden en die FAK Jeugsimfonieorkes was ‘n hoogtepunt! Hierdie pragtig jong stemme het ook deelgeneem aan die Legato koorfees en die Centurion kunstefees waar hulle ‘n A simbool verwerf het.
Juniorkoor :
Seniorkoor:










