Paarl Skool koor op pad na Nasionale Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Paarl Skool Brackenfell is ongelooflik trots op ons koor wat weer eens uitstekende prestasies gelewer het by die SASCE (South African Schools Choral Eisteddfod)!
Nadat hulle die distrikskompetisie gewen het, het die koor deurgedring na die provinsiale rondte waar hulle vir die vierde agtereenvolgende jaar as Wes-Kaapse kampioene gekroon is.
This remarkable achievement means that our choir will once again represent the Western Cape at the National Championships in Pretoria during the upcoming school holidays.
A huge congratulations to every chorister, conductor, accompanist and supporter who contributed to this success. Your hard work, dedication and passion continue to inspire us all.
Ons wens die koor alles van die beste toe vir die nasionale kompetisie. Julle laat ons harte sing en maak ons skool ongelooflik trots










