Hugenote Hoërskool se koor behaal goud by die ATKV APPLOUS 2025
ADVERTISEMENT
Hugenote Hoërskool se koor behaal goud by die ATKV APPLOUS 2025 se streeksfees in die afdeling: Hoërskool Meriete: Gemeng. Baie geluk aan elke koorlid vir hulle harde werk!













