Laerskool Truida Kestell redenaars skitter op die podium
ADVERTISEMENT
Laerskool Truida Kestell redenaars skitter op die podium. Baie geluk aan die volgende sprekers wat vir die provinsiale rondte kwalifiseer.

VOORSTE RY VAN LINKS NA REGS Müller Bosch, Nacah Bosch, Miah Grobbelaar, Suné Strauss, Zak Viljoen, Inge Meintjes, Biané Hattingh, Anelé Hamman, Andries van der Walt AGTERSTE RY VAN LINKS NA REGS Mariné Theron, Koot Bender, Jemma Shepherd, Gert Maree, Marizé Schutte, Christiné Bester, Heilene Meintjes, Hanzelle Hattingh
Baie geluk aan die volgende wenners van Truida Kestell se interne kompetisie wat deurdring na die ATKV se eerste uitdunrondte.

VOORSTE RY VAN LINKS NA REGS Andries van der Walt, Stef van den Berg, Anke van den Berg, Colene Koch, Müller Bosch
MIDDELSTE RY VAN LINKS NA REGS Mia Rautenbach, Cornel Ferreira, Liam Amaro, Marietjie Janse van Rensburg, Inge Meintjes, Annika van der Riet, Mariné Theron, Awert Viljoen, Miah Grobbelaar, Joshua de Jesus, Alrich Zietsman, Nacah Bosch
AGTERSTE RY VAN LINKS NA REGS Christiné Bester, Kai de Klerk, Gert Maree, Marizé Schutte, Isabelle Koch, Cara Rautenbach, Erné van Aswegen, Robyn Roos, Lika Zietsman, Heilene Meintjes, Koot Bender
Baie geluk aan die volgende sprekers wat direk vir die nasionale finaal kwalifiseer.Daar word beplan om dit op 22 Oktober in Pretoria aan te bied.

VOORSTE RY VAN LINKS NA REGS Franzelle van Zyl, Miah Grobbelaar, Lungi Lepesa, Charné Stebbing, David Shepherd
AGTERSTE RY VAN LINKS NA REGS Deon van Zyl, Christiné Bester, Kaylin van Rooyen, Gert Maree, Kai de Klerk, Koot Bender, Nelisa-May Doman









