Welkom Volkskool leerders presteer in Wiskunde
ADVERTISEMENT
Welkom Volkskool is verskriklik trots op die leerders wat die volgende plekke op die “Cluster” Mental Maths kompetisie behaal het.
- Gr 4 Christilli Cronjé 1ste
- Naudé Willemse 3de
- Gr 5 Kara Taute 1ste
- Mieke Strydom 3de
- Leila Erasmus 3de
- Gr 6 Ezelle Ehlers 1ste
- JP Botha 2de
Ons hou julle beslis dop tydens die Distrik en Provinsiale rondtes. Baie geluk!










