Laerskool Wierdapark leerders presteer tydens die Wiskunde Streekskompetisie
ADVERTISEMENT
A+ WISKUNDE STREEKSKOMPETISIE. Welgedaan aan al ons #blinkoogwieries wat aan die A+ Students se streekskompetisie deelgeneem het. Enige som wat sonder huiwer aangedurf word, is reeds ‘n wen in ons oë. Ons is trots op elkeen van julle! Dankie aan ons ouers wat ons leerders ook op akademiese gebied ondersteun.


















