Hoërskool Dirkie Uys wintersport uitblinkers
ADVERTISEMENT
Hoërskool Dirkie Uys is baie trots op al ons Tiere wat in die onderskeie spanne opgeneem is en deur is na die volgende rondte proewe. Die rugbyspelers wag tans vir hul uitslae van die Boland-proewe wat die 2de Mei plaasgevind het. Hokkie se 3de rondte Boland-proewe is volgende, en netbal se volgende rondte vind die 13de Mei te Worcester plaas.
- Rugby: o.18 JH Kleynhans, o.16 Keanu Crow, Jayden Farmer
- Hokkie: o.16 Johen Petersen & Niame Smit
- Netbal: Spelers gekies vir die Weskusspan:Alica Bester, Zia v Dyk, Mariah Heyns, Zaida Amerika, Milla v Dyk, Anesce du Toit, Liebe v Schalkwyk, Kay-Lee Mouton Afwesig: Luzay Smit
JH Kleynhans
Wesskusspan spelers
0.16 spelers: Johen Pietersen en Niame Smit
Rugby o.16 proewe: Keanu Crow en Jayden Farmer










