Afrikaanse Hoër Seunskool leerder is vir o.17 SA Skole Tennisspan gekies
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Lourens Swanepoel, graad 10, wat na afloop van die Interprovinsiale Tennistoernooi tydens die vakansie vir die o.17 SA Skole Tennisspan gekies is. Hierdie span toer gedurende die Junie-vakansie na Europa. Ons beste wense vergesel jou!










