Laerskool Brits leerders het aan die Amesa SA Mathematics Challenge 2023 deelgeneem
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Laerskool Brits het aan die Amesa SA Mathematics Challenge 2023 deelgeneem en puik presteer.
- Daniël Ras (Graad 5 brons medalje)
- Ewan Terblanche (Graad 6)
- Marliné Hills(Graad 6)
- Johann Teblanche (Graad 6Silwer medalje)
- Rianke Schutte,
- Johan Moller (Graad 6 Silwer medalje) Johan Moller is ook deur na die 3de rondte.
- Hadassa van Zyl(Graad 7)
Voor:Ewan Terblanche (Graad 6), Marliné Hills(Graad 6) Middel: Daniël Ras (Graad 5 brons medalje), Hadassa van Zyl(Graad 7) Agter: Johann Teblanche (Graad 6Silwer medalje) Rianke Schutte,Afwesig: Johan Moller (Graad 6 Silwer medalje) Johan Moller is ook deur na die 3de rondte .










