Laerskool Slot van die Paarl Graad 6’s ontrafel raaisels tydens Wiskunde-skattejag
ADVERTISEMENT
Die Graad 6’s het vandag die klaskamer verruil vir ’n opwindende Wiskunde-skattejag! Hulle het hul kennis van die kwartaal se hoofareas ingespan om leidrade te ontrafel en probleme op te los. Baie geluk aan die wenspan wat kopgehou het en elke som korrek voltooi het!

















