Laerskool Truida Kestell leerder presteer in Wiskunde kompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Ruwan Wille ‘n Gr 4 leerder van Laerskool Truida Kestell wat ‘n gesamentlike eerste plek behaal het by die Nautilus 2 Wiskunde kompetisie. Ons is baie trots op jou!
Ruwan Wille










