Welkom Gimnasium leerder ontvang prestige-toekenning
ADVERTISEMENT
Ivan Graaff het ’n prestige-toekenning ontvang as algehele wenner vir veelsydigheid en prestasie in ’n wiskundekompetisie. Dit is tydens ’n spoggeleentheid in Bloemfontein oorhandig en verteenwoordig die Vrystaat en die Noord-Kaap! Baie geluk Ivan! Dis ‘n uitstekende prestasie!
Welkom Gimnasium hou jou toekoms met verwagting dop!












