AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


HelderbergHoërskool StrandRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Helderberg›Hoërskool Strand Opedag 22 Februarie 2024

Hoërskool Strand Opedag 22 Februarie 2024

By Andreneza Damonse
1st March 2024
625
0

ADVERTISEMENT


Share:

Hoërskool Strand het met opgewondenheid en gasvryheid talle toekomstige Arende en hul ouers verwelkom tydens die onlangse opedag op 22 Februarie 2024. Die skool het ‘n warm ontvangs gebied met vriendelike damespersoneel, waar gaste verfrissende gesuiwerde water, wat deur H2O BWT geborg is, kon geniet, of ‘n heerlike yskoffie van die gewaardeerde AMBEANS aanskaf.

Die besoekers is persoonlik deur die Arendraad-leerders ontvang, wat as leiers vir die verskeie groepe gedien het. ‘n Insiggewende toer deur die skool en sportgronde is aangebied, met elke gas wat ‘n sjokoladekolwyntjie en ‘n spesiale verwelkomingsvlaggie van die verbruikerstudieklas ontvang het.

Die opedag is afgesluit met ‘n kort verwelkoming deur die skoolhoof, mnr. Malan, en die vier hoofleiers het inspirerende stories gedeel oor hoe hulle hul vlerke gevind het.

Hoërskool Strand wil graag sy waardering uitspreek aan elke leerder en ouer wat die opedag bygewoon het en sien uit daarna om die nuwe lede van die Arendfamilie in 2025 te verwelkom.

Vir diegene wat belangstel om deel te word van die Hoërskool Strand-gemeenskap, maak seker om aanlyn aansoek by die WKOD te doen.  Aansoeke open op 11 Maart en sluit op 12 April 2024.

Hoërskool Strand sien uit na die groei van ons Arendfamilie en die suksesvolle toekoms van ons leerders. Die skool bedank ook ons lojale borge vir hul voortdurende ondersteuning.

TagsOpedag
Previous Article

Laerskool Wolseley Boland atlete

Next Article

Hoërskool Kalahari neem aan die Hoërskool Upington ...

Share:

Related articles More from author

  • Laerskool WelgemoedNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Leerderraad van Laerskool Welgemoed het reggestaan by die Opedag

    31st March 2025
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool RustenburgNorth WestRegional NewsRustenburg Brits and surrounds

    Die Hoërskool Rustenburg Rustieraad gaan op toer

    30th May 2022
    By Karien Frans
  • Laerskool Bosveld PrimaryLimpopoRegional News

    Uitslae van Laerskool Bosveld Primary se jaarlikse Opedag

    18th May 2023
    By Karien Frans
  • Eastern CapeLaerskool StultingPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Laerskool Stulting Primary jaarlikse Warrior Race en Opedag

    20th June 2024
    By Andreneza Damonse
  • HighveldHoërskool ErmeloMpumalangaRegional News

    Hoërskool Ermelo hou suksesvolle Opedag

    22nd May 2023
    By Karien Frans
  • Laerskool EversdalNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eversdal hou Opedag

    19th March 2025
    By Andreneza Damonse

  • BolandHugenote LaerskoolRegional NewsWestern Cape

    Hugenote Laerskool leerders se talent is van puik gehalte

  • BolandHugenote LaerskoolRegional NewsWestern Cape

    Hugenote Primary School mountain biking excel

  • HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape

    PRG vs Grey Uitslae 2022

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us