Laerskool Wolseley Boland atlete
ADVERTISEMENT
Ons het 8 atlete gehad wat aan Tulbagh en Distrikte deelgeneem het. Die volgende 5 atlete is gekies vir die span en neem Saterdag deel aan die Bolandkompetisie by Dal Josaphat in die Paarl.
O.10
- Liam Liemand (verspring)
- Ava-Leigh Zimri (80m en 100m)
- Chelbedean Oliphant (100m)
0.13
- Hagan Noble (Gewigstoot)
- Mishaylin Pheiffer (Gewigstoot)
Baie geluk aan hierdie atlete en die harde werk wat hulle na ure insit om voor te berei. Ons is trots op julle!














