Hoërskool Eldoraigne leerders vaar puik in Alpha Wiskunde
ADVERTISEMENT
Hoërskool Eldoraigne is ongelooflik trots op ons leerders se uitstekende prestasies!
Die volgende twee leerders het die volgende plekke in die landswye top 10 onderskeidelik behaal. In die vyfde plek Yolani Martin met 97% en sesde plek Jeanré Bodenstein met 97%
Die Eldo’s behaal ‘n gemiddeld van 80%. Baie dankie vir elkeen se toewyding en harde werk. Mag julle verewig die vrugte pluk.
Baie dankie en geluk aan Me A Lippert wat die pad saam met die leerders gestap het.










