‘n Pragtige 3rde plek vir Laerskool Tygerpoort Mental Math deelnemer
ADVERTISEMENT
‘n Pragtige 3rde plek vir Laerskool Tygerpoort Mental Math deelnemer,Annabelle Olivier in graad 3. Sy behaal ‘n 3de plek in die provinsiale “Mental Math”-kompetisie! Welgedaan dit is voorwaar ‘n pragtige prestasie! Laerskool Tygerpoort is trots op jou.
![]()










