Paul Roos Gimnasium leersers presteer in Wiskundekompetisie
ADVERTISEMENT
Hierdie drie Paul Roos Gimnasium seuns het onlangs die UK Wiskundekompetisie se prysuitdeling bygewoon. Nicolaas de Villiers en Daniel Chemaly het die afdeling vir Graad 11-pare gewen en Jonathan Coolen was derde in die individuele afdeling vir Graad 8’s.










