Laerskool Hendrik Louw leerder kwalifiseer vir die SA Top 8 o.12 Tennis Meesters Toernooi
ADVERTISEMENT
Linja Erasmus, ‘n Graad 5-leerder van ons Laerskool Hendrik Louw het gekwalifiseer vir die Suid-Afrikaanse Top 8 o.12 Tennis Meesters Toernooi! Sy is die enigste o.11-leerder in die land wat hierdie besonderse prestasie behaal het – ‘n ongelooflike mylpaal!










