Laerskool Taalfees atlete skitter by SA’s
ADVERTISEMENT
Laerskool Taalfees se atlete het helder geskitter by SA’s. Welgedaan en die skool is baie trots op al die atlete.
- Mikyli, 7de hoogspring
- Riaan, 7de 1200m
- Danica, 9de 1200m
- Daylen, 12de (Semi finaal uitslae) 1500m
- Pelontle, 14de (Semi finaal uitslae)1500m










