WP Netbalspelers hou Hoërskool Bellville se naam hoog
ADVERTISEMENT
Hoërskool Bellville lewer die volgende WP/WK spelers op vir 2023: WP-speelsters: Danica Fourie, Danelle Ross, Tereske George, Carla Combrink, Lee-Sha du Toit, Yolandi Struwig. WK-speelsters: Macayla Niewenhuizen, Alexa van Lill, Cassidy Lee Bridgens










