Hoërskool Hartswater netbal Noordelike sub-unie proewe uitslae
ADVERTISEMENT
Hoërskool Hartswater netbal Noordelike sub-unie proewe uitslae. Op 13 April 2023 het Hoërskool Hartswater die Noordelike sub-unie netbal proewe aangebied. Die leerders van ons skool het baie goed gevaar. Die volgende leerders is gekies om deel te vorm van die Noordelike sub-unie netbalspanne. Hierdie groepe sal weer deelneem op 19 April 2023 aan die Frances Baard distriksproewe. Baie sterkte daarmee, Hartsies!
Onder 14 en 15

V.l.n.r voor: Fergelicious Boekhouer, Danelle Conradie, Mikayla Pretorius, Jada Pieterse, Pulane Motaung. V.l.n.r agter: Jaminah Hartzenberg, Zané Deysel, Mekayla Pretorius, Molebogeng Diamond, Tshegofatso Modise.
Ashlin Becker afwesig
Onder 16

V.l.n.r Voor: Ladine van der Merwe, Mienke Oehley, Kayla Brown, Tasmia Kern, Vuyokazi Diamond. Agter: Goratileone Letsholo, Tessa Kern
Onder 17

V.l.n.r Voor: Mialise du Toit, Bridgette Jansen, Cherizaan Pieterse, Anchen Duvenhage. Agter: Katlego Gaebee, Sonia Tevan, Cheniqwa Lewis, La-Mease Jacobs. Afwesig: Demuncke Fourie en Neandri Swiegers
Onder 18

V.l.n.r René van Niekerk, Nina Snyman en Anjelle Carroll.









