Laerskool Oranje-Noord netbalspelers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die o.12A en die SUPERSPAR Kalahari Mall o.13A netbalmeisies wat deurgedring het na die Noord-Kaap uitspele op 30&31 Mei 2025 by Hoërskool Upington. Ons is baie trots op julle. Geniet die naweek van lekker netbal en baie sterkte. Laerskool Oranje-Noord hou julle dop.
![]()










