Laer Volkskool fietsry trap tot derde plek in skoleliga los
ADVERTISEMENT
πΏπππ πππππ ππππ π π ππππ‘π ππ¦π πππ βππ‘ βπ’π π π‘πππ πππ€π¦π ππ ππππππ π‘πππ πππ πππππ ππππ ππ πππ πππ ππππππ πππππ ππππ ππππππ¦π . Slegs Lorraine PrimΓͺre en Grey Junior is bo ons geplaas. Hoewel fietsry nie deel vorm van Volkskool se formele sportkalender nie, word dit steeds ondersteun en aangebied as ‘n sport by die skool. Die span se toewyding en harde werk word duidelik beloon met hierdie uitstekende prestasie teen mededingende skole van regoor die land. Volkskool is trots op die fietsryers se deursettingsvermoΓ« en sien uit na wat die res van die seisoen inhou.










