Hoërskool Waterkloof netbalspelers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Zoey Smit (o.17) en Juané Kruger (o.18) leerders van Hoërskool Waterkloof wat tydens die TNC-toernooi voortreflike netbal gespeel het om so vir hulle onderskeie ouderdomme se Top 35-talentgroepe in SA, gekies te word. Kloof-Netbal is baie trots op julle. Juané Kruger se span wen ook goud in die nasionale skole o.18 afdeling.










