Hoërskool Brits landloop atlete behaal die Noordwes-span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Hoërskool Brits landloop atlete wat die Noordwes-span behaal het:
- Melissa de Lange – Gr. 11
- Quenné Botha – Gr. 9
- Kaylee Cooks – Gr. 10
Ons is trots op elke Landloper wat hierdie seisoen baie hard geoefen het.










