Hoërskool DF Malan landloop atlete het die Noord-Sonespan gehaal
ADVERTISEMENT
Die volgende Hoërskool DF Malan landloop atlete het die Noord-Sonespan gehaal:
Stephanie Minnaar (o.14)
Annika van Zyl (o.14)
Suné du Toit (o.17)
Emma Geringer (o.17)
Megan Scholtz (o.17)
Baie geluk aan al hierdie leerders!












