President Brand Primêr o.12 netbalspan lewer skitter spel
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan President Brand Primêr se o.12 Netbalspan wat ń goud in die liga losgeslaan het en ’n tweede plek verower het by die Vrystaat Netbaltoernooi! Hulle dring deur na die Nasionale toernooi in Pietersburg, wat 24-25 Julie plaasvind. Baie sterkte!













