Wintersport prestasies vir Laerskool Garsfontein
ADVERTISEMENT
Wintersport prestasies vir Laerskool Garsfontein. Die volgende leerders was gekies vir hul verskeie Northerns Blues Primary Hockey spanne:
Carmie Greyling (o.12 NavY Dogters), Miné Buys (o.13 Dogters NTR), Eben Millard (o.12 Navy Seuns) en Stian Bester (o.13B Seuns).
o.13 Netbalspan eindig algeheel 4de by die KWSS toernooi.
![]()
o.13 Rugbyspan algehele wenners van die KWSS toernooi.










