Laerskool Gericke sport uitblinkers vir kwartaal 2
ADVERTISEMENT
Hiermee Laerskool Gericke se sport uitblinkers vir kwartaal 2. Baie geluk aan al die leerders met hul puik prestasies ons hou jul vordering met belangstelling dop.
Rugby:
Boland o.13 Cravenweek 2022
– Daniël Hanse
Finale o.13 Boland rugbyproewe
- Daniël Hanse
- Robert Koen
Daniel Hanse en Robert Koen
Netbal:
Kaapse Wynland Netbalspan 2022
- Caitlynn Overmeyer (o.12)
- Chelsey Davids (o.13)
Wes-Kaap Netbalspan
Marí Wium (o.13)
Caitlynn Overmeyer en Chelsey Davids
Mari Wium
Hokkie:
Boland o.13 IPT A-span
- Caleb Seroot
Caleb Seroot
Krieket:
Kaapse Wynland o.13-krieketspan
- Louis du Plessis
Louis du Plessis
Atletiek:
Wes-Kaap Atletiekspan
- Caleb Seroot (800m)
- Ruben Giliomee (70m hekkies)
Ruben en Caleb
Ruben Gilliomee
Gholf:
Boland o.15 Span
- Wilan van der Berg
Wilan van der Berg
Swem
Western Cape SA Schools Provincial Team










