Laerskool Worcester – Oos redaksie span is aangewys vir 2026
ADVERTISEMENT
Die oostertjie se redaksie vir 2026 is vanoggend tydens ons saalbyeenkoms aangewys. Baie geluk aan elke joernalis! Laerskool Worcester- Oos sien uit na die eerste uitgawe van 2026.
Redaksie:
- Leila-Mari Theron: Redakteur
- Lila van Dyk: Sub-Redakteur
Redaksielede:
- Jandré Horn
- Anina Hugo
- Anke Visser
- Janko van Deventer
- Viljoen Hugo
- Cali Jacobs
- Jaylin Frans
- Alexis James
- Anneke Steyn
- Stefan Conradie
- Connor van Wyk
- Schalk van der Merwe
- Mia von Mollendorff
- Mia de Kock
- Eleana Breedt
- Taylea Heynes
- Freda-Mari van Reenen
- Zoey Apollis










