Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Sagtebaluitslae vs Homespun
ADVERTISEMENT
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Sagtebaluitslae teen Homespun.
- o.14A: verloor 1–3
- o.15A: verloor 2–12
- 1stes: wen 12–1
Omdat Homespun nie ’n o.16A-span het nie, het ons o.16’s ’n vriendelike wedstryd teen hul o.19A gespeel – en met 8–3 gewen!












