AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Laerskool Truida Kestell leiers skitter op provinsiale verhoog

  • Die Hoërskool Wonderboom Tiere sluit hul liga op `n hoë noot af

  • Cannons Creek heads to Grade 11 Leadership Camp

  • Cambridge High School sport results

  • Boland vs Oakdale: Hoër Landbouskool Oakdale se ander sport spanne


Free StateHoërskool WittebergNorthern and Eastern Free StateRegional News
Home›Regional News›Free State›Hoërskool Witteberg bekragtig weer akademiese uitnemendheid

Hoërskool Witteberg bekragtig weer akademiese uitnemendheid

By Karien Frans
2nd March 2026
188
0

ADVERTISEMENT


Share:

Hoërskool Witteberg se uitstaande 2025-matriekuitslae is amptelik erken tydens die Departement van Onderwys se “Well Done Function” wat op Vrydag, 20 Februarie, aangebied is. Die skool het weereens sy posisie as een van die voorste akademiese instellings in die streek bevestig.

 

  • Witteberg spog met die beste Baccalaureus-persentasie vir graadstudies in Bethlehem en Thabo Mofutsanyana-distrik, met ’n indrukwekkende gemiddeld van 83,7%, en ’n algemene matriekslaagsyfer van 99,3%.
  • Aangesien Hoërskool Witteberg nie die grootste matriekgroep in die 2025 NSS-eksamen gehad het nie, het die skool volgens die Departement van Onderwys se kriteria, nie vir die Top Stedelike Skool in die Thabo Mofutsanyana-distrik gekwalifiseer nie.
  • Witteberg het ook die meeste vakonderskeidings en onderskeidingsgemiddeld per leerder behaal met ’n totaal van 204 onderskeidings, 1,5 onderskeidings per leerder vir die 141 leerders.
  • Op distriksvlak is Hoërskool Witteberg aangewys as die beste stedelike skool in die Thabo Mofutsanyana-distrik vir Wiskunde en Rekenaartoepassingstegnologie. In Fisiese Wetenskappe is die skool onder die top vyf presteerders in die distrik met die hoogste vakgemiddeld.
  • Akademiese uitnemendheid is verder weerspieël deur 14 vakke met ’n 100%-slaagsyfer.
  • Beste in die distrik is Wiskunde, Rekenaartoepassingstegnologie, Afrikaans Eerste Addisionele Taal en Engels Huistaal

Tydens die geleentheid is ’n groot aantal onderwysers vereer vir hul toewyding, uiters harde werk en hul waardevolle bydrae tot die skool se NSS-eksamenprestasie.Hoërskool Witteberg spreek sy dankbaarheid uit teenoor die personeel en leerders vir hul volgehoue samewerking en ondersteuning, asook vir ouers wat vertroue het in die onderrig en begeleiding van u kinders. Die skool bly verbind tot akademiese uitnemendheid en is dankbaar om steeds as dié toonaangewende akademiese instelling beskou te word.

Foto: Voor van links; Me. Ronelle van Heerden, Me. Melincke Maartens, Me. Lindi Rheeder, Mnr. Janco Els, Mnr. Waldo Snyman, Mnr. Mike Visser, Me. Lize-Marie Olivier, Me. Jannelie Swart, Me. Louise Nel, Me. Annelie BredenkampAgter van links; Me. Olga du Toit, Me. Pula van Niekerk, Mnr. Riaan Swart, Mnr. Jannie van Rensburg, Me. Heliz-Mari Wiggett, Me. France Elize van Niekerk, Me. Lenka Claassen, Me. Inge du Toit, Me. Anne-Marie de Jongh en Me. Elicia Visagie

 

 

TagsAkademie
Previous Article

Selborne College to host vibrant color run ...

Next Article

Kimberley Girls’ High hockey teams delivered an ...

Share:

Related articles More from author

  • Laerskool HartswaterNorthern CapeRegional News

    Laerskool Hartswater kwartaal 1 TOP 10

    4th June 2024
    By Karien Frans
  • Die Brandwag HoërskoolEastern CapePort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Die Hoërskool Brandwag spog met hul top 10 graad 12 akademiese presteerders

    29th February 2024
    By Karien Frans
  • Laerskool GansbaaiOverbergRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gansbaai Akademiese prestasies

    10th April 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool PostmasburgNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Postmasburg Akademiese Top 5

    21st November 2024
    By Karien Frans
  • Bethlehem Voortrekker HoërskoolFree StateNorthern and Eastern Free StateRegional News

    Bethlehem Voortrekker Hoërskool Kwartaal 1 akademiese top presteerders

    10th April 2024
    By Karien Frans
  • East RandGauteng JohannesburgLaerskool WestwoodRegional News

    Laerskool Westwood Akademiese top 10 vir kwartaal 3

    2nd November 2022
    By Karien Frans

  • Gauteng JohannesburgJHB SouthLaerskool MillenniumRegional News

    Laerskool Millenium Primary School Grade 1 learners showcase their creativity

  • HelderbergHoërskool Parel ValleiRegional NewsWestern Cape

    Parel Vallei High School wins best drama poster for 5678

  • HelderbergPaul Roos GimnasiumRegional NewsWestern Cape

    Paul Roos Gymnasium takes Boland soccer to a higher level

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us